Don Adams

Don Adams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7; insluitende Cecily Adams
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1954–2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Adams (13 April 1923 – 25 September 2005) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Nude Bomb (1980) en Inspector Gadget (1999), en in die televisiereekse Get Smart (1965) en The Partners (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy